Search form

Titus 1:16

16Hulle sê vir almal dat hulle vir God ken, maar die dinge wat hulle doen, wys dat hulle nie vir Hom ken nie. God haat daardie mense, want hulle luister nie na Hom nie en hulle kan nie iets doen wat goed is nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index