Search form

Titus 1:2

2Ek is ’n apostel sodat hulle seker kan weet dat God die ewige lewe vir hulle sal gee. God het dit belowe voordat die tyd begin het, en Hy lieg nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index