Search form

Titus 1:5

Wat Titus op Kreta moet doen

5Weet jy hoekom ek gesê het jy moet op die eiland Kreta bly? Dit is sodat jy al die dinge kan doen wat ek nie gedoen het nie. Jy moet ook in elke stad ouderlinge kies en aanstel. Ek het vir jou gesê hoe jy dit moet doen.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index