Search form

Titus 2:2

2Jy moet vir die ouer mans sê hulle moet reg besluit, hulle moet reg lewe, hulle moet weet hoe om reg te lewe. Hulle moet geestelik sterk en gesond wees, hulle moet aanhou om in Christus te glo, hulle moet lief wees vir mense, hulle moenie ophou om dit te doen nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index