Search form

Titus 3:12

Paulus stuur groete en sê wat Titus moet doen

12Wanneer ek vir Artemas of Tigikus na jou toe stuur, dan moet jy hard probeer om na my toe te kom in die stad Nikopolis. Ek het besluit om die hele winter daar te bly.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index