Search form

Titus 3:15

15Almal wat by my is, stuur groete vir jou. Sê groete vir die gelowiges wat lief is vir ons.

Ek bid dat God genadig sal wees vir julle almal.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index