Search form

Titus 3:9

9Julle moenie soos dwase met ander mense stry en spog oor wie julle voorouers was nie. Julle moet ook nie oor wette twis nie, want wanneer julle dit doen, sal julle niemand help nie, dit beteken niks.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index