Search form

Sagaria 1:15

15Ek is baie kwaad vir die volke wat gedink het hulle kan doen wat hulle wil. Ek was net ’n bietjie kwaad vir die mense van Jerusalem, maar die ander volke het hulle baie swaar laat kry.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index