Search form

Sagaria 1:19

19Ek vra toe vir die engel wat vir my moes sê wat alles beteken: “Hoekom is hulle hier?”

Die engel het vir my gesê: “Die horings is die leiers van die volke wat die mense van Juda, Israel en Jerusalem weggevat het na ander lande.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index