Search form

Sagaria 1:8

8Dit was in die nag, en die Here het vir my, Sagaria, iets gewys. Daar was ’n man wat op ’n rooi perd gesit het. Hy was tussen mirtebome in ’n diep kloof in ’n berg. Agter hom was nog mense op rooi perde en bruin perde en wit perde.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index