Search form

Sagaria 1:9

9Daar was ’n engel by my. Hy moes vir my sê wat alles beteken. Ek het vir die engel gevra: “Meneer, hoekom is die mense en die perde hier?”

Die engel het vir my gesê: “Ek sal vir jou wys hoekom hulle hier is.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index