Search form

Sagaria 10:10

10Ek sal hulle bymekaarmaak en terugbring uit Egipte en Assirië, Ek sal hulle bring na die land Gilead en die Libanon-berg. Daar sal nie genoeg plek wees vir hulle nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index