Search form

Sagaria 10:2

2Ja, julle moenie glo wat die afgodsbeelde sê nie, hulle woorde beteken niks en die mense wat dink hulle weet wat ander mense nie kan weet nie, lieg vir julle. Hulle sê hulle het gedroom en hulle sê dit sal reën, maar dit is nie waar nie, daar gebeur niks. Julle het vir die afgodsbeelde en vir daardie mense gevra wat sal gebeur. Daarom kry julle swaar soos skape wat verdwaal het omdat hulle nie ’n wagter het nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index