Search form

Sagaria 10:4

4Daar sal nou leiers uit Juda kom wat sterk is. Hulle sal so sterk wees soos hoek-klippe en tentpenne. Die Here sal hulle gebruik om oorlog te maak soos ’n mens ’n pyl en boog gebruik. Die vyande wat die mense van Juda verdruk het, sal nou moet vlug.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index