Search form

Sagaria 10:6

6Die Here sê: “Ek sal die mense van Juda sterk maak, maar Ek sal ook die mense van Israel, die nageslag van Josef, help. Ek sal hulle laat terugkom, Ek sal weer goed wees vir hulle. Dit sal lyk of Ek hulle nooit gelos het nie. Ek sal dit doen, want Ek is hulle God die Here. Ek sal luister na hulle gebede.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index