Search form

Sagaria 10:8

8Ek sal vir die mense van Efraim fluit om hulle te roep en Ek sal hulle bymekaarmaak. Ja, Ek sal hulle red, en hulle sal weer so baie wees soos voorheen.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index