Search form

Sagaria 10:9

9Ek het hulle weggevat en Ek het hulle tussen ander volke laat woon. Hulle was ver weg in ander plekke, maar hulle het aan My gedink. Daarom sal hulle en hulle kinders lewe, en hulle sal terugkom.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index