Search form

Sagaria 12:10

10Maar Ek sal die nageslag van koning Dawid en die mense van Jerusalem laat jammer word oor wat hulle gedoen het. Hulle sal na My toe opkyk en bid. Hulle sal huil en treur oor die man wat hulle doodgesteek het met ’n spies. Hulle sal oor hom treur en huil soos iemand wat treur oor sy enigste kind wat dood is. Hulle sal huil oor hom soos iemand wat huil oor sy oudste kind wat dood is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index