Search form

Sagaria 12:2

2“Ek sal Jerusalem nou maak soos ’n beker wyn. Al die volke rondom Israel sal daarvan drink en hulle sal val soos dronk mense. Die mense van Juda sal ook swaarkry wanneer die vyande Jerusalem aanval van al die kante.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index