Search form

Sagaria 12:6

6“Daardie dag sal Ek dit so laat gebeur dat die leiers van Juda soos vuur onder hout is, of soos vuur tussen droë koring-gerwe. Hulle sal die ander volke rondom hulle doodmaak, en die mense van Jerusalem sal bly waar hulle was.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index