Search form

Sagaria 12:7

7Ek sal die mense van Juda eerste red. Ek sal dit doen, want dan sal die koning van die nageslag van Dawid en die mense van Jerusalem nie dink hulle is beter as die mense van Juda nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index