Search form

Sagaria 13:3

3As daar nog iemand is wat ’n profeet wil wees, dan sal sy eie ouers, sy pa en sy ma, vir hom sê: ‘Jy mag nie lewe nie, want jy vertel leuens en dan sê jy die Here het jou gestuur.’

“Sy eie ouers, sy pa en sy ma, sal hom doodsteek omdat hy ’n profeet wil wees.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index