Search form

Sagaria 2:11

11Daardie dag sal mense van baie volke na My toe kom. Hulle sal ook my volk wees, en Ek sal in Jerusalem woon.”

Julle sal weet dat die Here my gestuur het om dit te sê, die Here wat oor alles regeer.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index