Search form

Sagaria 2:12

12Die mense van Juda behoort aan die Here, en hulle sal weer sy volk wees in die gewyde land. Die Here sal weer sê Jerusalem is sy stad.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index