Search form

Sagaria 2:6

Die Here sal weer sê Jerusalem is sy stad

6Die Here sê vir die mense van Jerusalem: “Kom, julle moet vlug uit daardie land in die noorde. Ek het voorheen die vyande gestuur om julle weg te vat na baie lande.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index