1Die Here het weer vir my iets gewys. Die hoëpriester Jesua het voor die Engel van die Here gestaan, en die Satan het regs langs Jesua gestaan. Die Satan het vir Jesua beskuldig.
© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.