Search form

Sagaria 3:4

4Die Here het vir die engele wat voor Hom gestaan het, gesê: “Trek uit Jesua se vuil klere.” En Hy het vir Jesua gesê: “Ek het nou jou sonde vergewe. Hulle mag nou vir jou nuwe klere aantrek.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index