Search form

Sagaria 3:7

7Hy het vir Jesua gesê die Here wat oor alles regeer, sê: “As jy lewe soos Ek wil hê, en as jy doen wat Ek gesê het, dan sal jy oor my tempel regeer. Jy sal kyk dat alles daar reg is. Dan mag jy ook na My toe kom, soos die engele wat hier by My staan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index