Search form

Sagaria 4:1

Die lampstaander en die twee olyfbome

1Die engel wat vir my moes sê wat alles beteken, het teruggekom en hy het my wakker gemaak. Hy het my wakker gemaak soos ’n mens iemand wakker maak wat geslaap het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index