Search form

Sagaria 4:2

2Die engel het vir my gevra: “Sagaria, wat sien jy?”

En ek het gesê: “Ek sien daar is ’n goue lampstaander. Bo-op die lampstaander is ’n bak en daar is olyf-olie in die bak. Daar is sewe lampe. Die olyf-olie vloei in sewe pypies na die lampe.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index