Search form

Sagaria 4:9

9“Serubbabel se hande het hierdie tempel begin bou, en sy hande sal dit klaarmaak.”

Daardie dag wanneer die tempel klaar is, sal julle weet dat dit die Here is wat my na julle toe gestuur het, die Here wat oor alles regeer.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index