Search form

Sagaria 5:4

4Die Here wat oor alles regeer, het gesê: Ek vervloek die mense wat steel en wat dinge belowe wat hulle nie wil doen nie. Ek sal hulle huise heeltemal verwoes, die hout en ook die klippe van die huise.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index