Search form

Sagaria 6:12

12“Jy moet vir hom sê die Here wat oor alles regeer, sê: Daar sal ’n man kom, sy naam is Loot. Hy sal die leier word en hy sal die tempel van die Here bou.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index