Search form

Sagaria 6:15

15Mense sal van ver plekke kom en hulle sal help om die tempel te bou.”

Wanneer dit gebeur, dan sal julle weet dat die Here vir my, Sagaria, gestuur het. Hy is die Here wat oor alles regeer. Maar dit sal net gebeur as julle goed luister na wat julle God die Here vir julle sê.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index