Search form

Sagaria 7:5

5“Sê vir al die mense in die land en vir die priesters: Julle het 70 jaar lank in die vyfde en in die sewende maand gevas en getreur. Maar hoekom het julle dit gedoen? Het julle gevas en getreur om My te eer? Nee.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index