Search form

Sagaria 8:21

21Die mense van een stad sal na ’n ander stad gaan en sê: ‘Kom ons gaan bring ’n offer vir die Here, die Here wat oor alles regeer. Kom ons gaan vra wat Hy wil hê ons moet doen. Ek wil ook gaan.’

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index