Search form

Sagaria 9:3

3Die mense van Tirus het sterk mure om hulle stad gebou en hulle het baie ryk geword. Hulle het baie silwer en goud bymekaargemaak, so baie soos die stof en die modder in die strate.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index