Search form

Sagaria 9:9

Daar sal ’n koning kom

9Die Here sê:

“Mense van Jerusalem,

julle moet baie bly wees en juig,

want dit is julle koning

wat nou na julle toe kom.

Hy is regverdig,

en Ek help hom altyd.

Hy is nie ’n belangrike man nie,

en hy ry op ’n jong donkie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index