Search form

Sefanja 2:15

15Nineve was ’n stad

vol vrolike mense

wat oor niks bekommerd was nie.

Hulle het gedink hulle stad

is die beste en die sterkste.

Maar die vyande

sal die stad verwoes.

Dit sal ’n plek wees waar net diere lê.

Almal wat daar verbygaan,

sal die stad Nineve spot.

Hulle sal na die hope klippe wys

en lag.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index