Search form

GENESIS 42:28

28Toe sê hy vir sy broers: “Kom kyk hier! My geld is teruggesit in die sak.”

Hulle was radeloos, en doodgeskrik sê hulle vir mekaar: “Wat het God ons nou aangedoen?”

Afrikaans 1983

©1983, 1992 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index